Project 19
Shifting of the onus of proof in bribery charges
"Die Voorsitter van die Kommissie van Ondersoek na die omstandighede betreffende die toekenning van sekere kontrakte aan Faros and Co. (Pty) Ltd en Faros Shipping Enterprises (Pty) Ltd deur die Suid-Afrikaanse Spoorwegadministrasie het die Departement Justisie versoek om oorweging te skenk aan die verskuiwing van die bewyslas in bepaalde omstandighede om die bewys van omkopery te vergemaklik.
Die afskrikkingswaarde wat die verskuiwing van die bewyslas by omkopery na die beskuldigde mo.ontlik kan he, kan nie as 'n gegronde rede vir die verskuiwing van die bewyslas aanvaar word nie. Dit is in die eerste plek nie die funksie van die bewysreg om as afskrikmiddel teen die pleeg van 'n misdaad te dien nie. Bowendien sal die afskrikwaarde wat so 'n bewysregreel moontlik mag he, waarskynlik betreklik gering wees en nie opweeg teen die moontlike benadeling wat dit vir die beskuldigde mag inhou nie."
Report
- Report on Project 19: Shifting of the onus of proof in bribery charges / Bewyslas by Vervolgings weens Omkopery (August 1975) This report is in Afrikaans
"Die Kommissie het bevind dat daar geen behoefte bestaan om die bewyslas by omkopery in enige opsig op die beskuldigde te ~laas nie en beveel aan dat die bestaande posisie onveranderd gelaat word."