Project 04

The element of fault in iniuria

"Die Suid-Afrikaanse Regskommissie het ondersoek ingestel na die skuldelement by persoonlikheidskrenking. Na aanleiding van vertoe deur waarnemende regter A.P. Burger is die Kommissie gedurende 1973 versoek om ondersoek in te stel na die vraag of die nalatige publisering van lasterlike stof in nuusblaaie nie aanleiding tot aanspreeklikheid behoort te gee nie. Met die goedkeuring van die Minister is die projek op die Kommissie se program geplaas."

Report