Project 02
Administration of certain Estates
"Die Departement Justisie het 'n memorandum, opgestel deur die Hoofmeester van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, aan die Kommissie vir oorweging voorgele. In die memorandum word 'n vereenvoudigde proses van bereddering van 'n boedel voorgestel in daardie gevalle waar die waarde van die boedel nie 'n voorgeskrewe bedrag te bowe gaan nie die langslewende gade die enigste erfgenaam van die oorledene is. Die projek is met die goedkeuring van Sy Edele die Minister van Justisie op die Kommissie se program geplaas."
Report
- Report on Project 02: Administration of certain Estates / Bereddering van sekere boedels (1974) This report is in Afrikaans
"Aangesien die Kommissie nie oortuig is dat die verkorte proses van bereddering soos deur die Hoofmeester voorgestel en die wysiging daarvan soos deur die Kommissie aan die hand gedoen, prakties werkbaar is en tot voordeel van al die belanghebbendes sal strek nie, word aanbeveel dat die bestaande prosdure onveranderd gelaat word."